Lees ook: Skoolseun in Belgrado- skoolskietery het moordlys gemaak
Die PRIME Hydration-drankie is verbied in verskeie Suid-Afrikaanse skole oor die hoë kafeïeninhoud.
skole dwarsoor die land het gevra ouers moenie hulle kinders skool toe stuur met PRIME nie. ’n Durbanse laerskool het in ’n WhatsApp-boodskap gevra ouers moet eerder water of sap vir hulle kinders inpak.
’n Hoërskool het in ’n boodskap gesê leerlinge mag nie PRIME op die skoolterrein tydens skoolure drink nie.
Verskeie skole dwarsoor die wêreld het ook die drankie verbied.
Bronne: IOL, Flipboard, The Paper, News365
Lees ook: Skoolseun in Belgrado- skoolskietery het moordlys gemaak



