Man in hegtenis geneem buite Buckingham-paleis

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Liggaam onder bed in hotel ontdek waar gas geslaap het

‘n Man is Dinsdag in hegtenis geneem buite Buckingham-paleis na hy glo haelgeweerkoeëls op die paleisgronde gegooi het.

Die man is in hegtenis geneem vir vuurwapens deursoek. Hy het ‘n mes by hom gehad, maar nie ‘n vuurwapen nie. Hy het ook ‘n sak by hom gehad wat in ‘n beheerde ontploffing vernietig is na dit deur spesialiste ondersoek is..

Die voorval word as ‘n geval van ‘n geestesgesondheidsprobleem behandel. Geen verwantskap met terroriste-aktiwiteite word vermoed nie.

Bronne: BBC, DW – South Africa, CNN

Lees ook: Liggaam onder bed in hotel ontdek waar gas geslaap het