Motoriste, maak gereed om meer as R23 per liter vir petrol te betaal

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Nadoodse ondersoeke begin na Kenia-kultussterftes

Van Woensdag af gaan motoriste meer as R23 per liter vir petrol moet betaal.

Die petrolprys het om middernag gestyg met 37 sent per liter terwyl die prys van diesel gedaal het met tussen 48 sent en 74 sent per liter.

Volgens die departement van minerale hulpbronne is die huidige prys gebaseer op verskeie plaaslike en internasionale faktore insluitend die prys van ruolie.

Bronne: Cape Talk, Mail & Guardian, ECR

Lees ook: Nadoodse ondersoeke begin na Kenia-kultussterftes