Man vermis nadat hy sy huis verlaat

Deel hierdie storie / Share this story

Die 62-jarige Derek Leibrandt is vermis nadat hy op 2 Mei laas gesien is toe hy sy huis in Florida, Gauteng verlaat het.

Volgens Missing Children South Africa het Leibrandt ‘n kleurvolle trui en ‘n grys broek aangehad.

Enigiemand met inligting kan Missing Children South Africa kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel