Die publiek se samewerking word gevra om die vermiste 17-jarige Dakota Kiara Smith op te spoor.
Volgens Missing Children South Africa is Smith op 26 April laas in die Kuilsrivier-area gesien.
Kontak Missing Children South Africa of die Kuilsrivier-polisie met enige inligting.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



