As deel van voortgesette ondersoeke het die SAPD-speurders twee manlike verdagtes gearresteer wat vermoedelik met die vlaag aanvalle op Intercape-busse verbind word.
Die verdagtes tussen 26 en 37 jaar oud is die naweek van 29 en 30 April 2023 in Cofimvaba in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.



