‘n Knoets van ‘n pienk diamant, wat nogal skertsend aan die Pink Panther herinner, is op 23 Maart 2023 deur Storm Mountain Diamonds (Pty) Ltd in hul Kao-myn in die Koninkryk van Lesotho gevind.
Die skaar tipe IIa word as die diamant van die jaar 2023 beskou.
Die pienk diamant weeg 108.39 karaat.
Die Pink Eternity, Pink Dawn en Pink Palesa is ook van dieselfde myn afkomstig.
Die minister van naturlike hulpbronne in Lesotho beskryf die geskiedkundige vonds as een van die mees beduidende ooit.
Watter kleur is jou gunstelingkleur edelstene vir juwele?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



