“Brain fog” is ‘n term wat gebruik word om ‘n toestand van geestelike verwarring, probleme met fokus en geheueprobleme te beskryf. Dit kan deur verskeie faktore veroorsaak word, insluitend stres, gebrek aan slaap, swak voeding, hormonale wanbalanse en sekere mediese toestande.
Lees meer hier hoe om van “brainfog” ontslae te raak:
#brainfog #sleep #hormonalchanges #hormones



