Die sangeres Bernice West het Dinsdag op sosiale media om verskoning gevra aan Kimberliete wat haar vertoning sou bywoon.
“Aan elke liewe persoon wat ‘n kaartjie gekoop het vir die show vanaand in Kimberley, wil ek net sê “ D A N K I E “ vir julle ondersteuning. My hart is baie seer, maar moes die keuse maak om vanaand se vertoning te stop weens persoonlike mediese redes… Die show sal wel op 15 Junie plaasvind, ons sien uit om julle te sien.”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



