LEES OOK: Help om Jay Cee op te spoor
“Ons moet weet hoe ons seun dood en in die tronk verbrand het,” sê Bereng se ouma.
Hulle wil eerskomende Sondag ’n begrafnis vir Bereng hou, maar hulle kan nie beplan totdat die polisie bevestig dat hulle die lyk kan afhaal nie.



