Gerhard Ackerman skuldig op verskeie aanklagtes

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Uitspraak in Gerhard Ackerman-saak uitgestel tot Maandag

Gerhard Ackerman word skuldig bevind aan aanklagtes van kinderpornografie en die trek van voordeel uit mensehandel. Hy is ook skuldig bevind aan mensehandel. Hy is op 253 aanklagtes van kinderpornografie wat op sy foon was, skuldig bevind.

Regter Ismail het ook bevind dat Ackerman tieners aangemoedig het om seksuele dade op regter Paul Kennedy uit te voer. Ackerman is skuldig bevind aan die verkragting van TW en DLD.

Die verhoor is steeds aan die gang. Dit is ‘n ontwikkelende storie.

Bronne: News24, YouTube, SABC

Lees ook: Uitspraak in Gerhard Ackerman-saak uitgestel tot Maandag