Lees ook: Uitspraak vandag verwag in Gerhard Ackerman-saak
Die uitspraak in die Gerhard Ackerman-saak is uitgestel tot Maandag na die regter gesê het hy is siek.
Volgens verslae sal die uitspraak volgende week oor twee dae gelees word.
Ackerman staan tereg op meer as 730 aanklagtes, insluitend verkragting, poging tot moord en die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie.
Bronne: IOL, EWN, TimesLIVE



