VPI styg tot 7.1%

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Valke sê hulle het nie Markus Jooste se paspoort nie

Inflasie het weer gestyg en die verbruikersprysindeks (VPI) staan nou op 7.1%.

Kosinflasie is op met 14%.

Hoër inflasie beteken hoër rentekoerse en meer moeite met salarisonderhandelings omdat vakbonde met meer eise kom.

Bronne: Business Report, eNCA, News24

Lees ook: Valke sê hulle het nie Markus Jooste se paspoort nie