Lees ook: Markus Jooste daag nie op in Duitse hof
Die Valke het bevestig dat hulle nie in besit is van die voormalige Steinhoff-hoof Markus Jooste se paspoort nie.
Jooste moes Dinsdag in die hof in Oldenburg Duitsland verskyn, maar sy regspan het aangevoor hy kon nie Suid-Afrika verlaat nie, want sy paspoort is weg.
Die regters sal nou agter geslote deure besluit wat die volgende stappe in die saak sal wees. Die besluit sal oor ’n paar weke bekend wees.
Jooste word aangekla van bedrog.
Bronne: eNCA, VN Explorer, Cape Talk
Lees ook: Markus Jooste daag nie op in Duitse hof



