André de Ruyter getuig volgende week voor parlement

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: André de Ruyter stem in om LP’s se vrae oor Eskom te beantwoord

Die voormalige Eskom-hoof André de Ruyter sal 26 April virtueel voor die parlement getuig oor sy bewerings van korrupsie by Eskom.

Dit volg na ’n geskrewe versoek deur die ANC aan SCOPA om De Ruyter te dwing om te getuig na hy in ’n onderhoud bewerings van politici wat by korrupsie betrokke is, gemaak het. Daar was ’n versoek vir De Ruyter om in Kaapstad te wees, maar hy het versoek om die vergadering virtueel by te woon. Die Scopa-hoof het ingestem.

Die vergadering sal tussen 09:00 en 16:00 plaasvind.

Bronne: Daily Maverick, Herald Live, Market News

Lees ook: André de Ruyter stem in om LP’s se vrae oor Eskom te beantwoord