André de Ruyter stem in om LP’s se vrae oor Eskom te beantwoord

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Het jy die aardbewing tot in Bloemfontein gevoel?

André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, het ingestem om voor die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Scopa), te verskyn om meer inligting te deel oor die bewerings van kriminele optrede en korrupsie by Eskom.

Klik hier om die volledige artikel te lees