LEES OOK: G4S het beheer van die Mangaung-gevangenis verloor nadat Thabo Bester ontsnap het
President Cyril Ramaphosa het vandag in die Nasionale Raad van Provinsies (NCOP) gesê dat die regering wil hê dat beurtkrag “binne maande iets van die verlede is” sodat huishoudings en besighede terug kan keer na normaal.



