Twee kinders, twee volwassenes beseer in kop-aan-kop-botsing

Deel hierdie storie / Share this story

Twee kinders en twee volwassenes is Maandagmiddag 27 Maart 2023 ongeveer 14:46 in ‘n kop-aan-kop-botsing in Waltonlaan in Carlswald, Midrand, beseer.

Netcare 911 en Emer-G-Med se paramedici was saam met JMPD en die SAPD op die toneel.

Medici het die toneel geassesseer en gevind dat vier kinders tussen die ouderdomme van vyf en 10, sowel as twee volwassenes, matige beserings opgedoen het

Al die beseerdes is eers op die toneel behandel voordat hulle vir verdere mediese hulp na hospitale geneem is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel