Ackerman skuldig op meeste aanklagtes verbind aan kinderseksring

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Uitspraak in Gerhard Ackerman-saak uitgestel tot Maandag

Gerhard Ackerman is skuldig bevind op die meeste van die aanklagtes verbind met die bestuur van ‘n kinderseksring. Hy het tienerseuns op Facebook gekontak, vervoer en seksueel “opgelei” voor hy hulle aan mans verkoop het vir seksuele dade.

Ackerman se prokureur wil hê die saak moet uitgestel word sodat ‘n sielkundige hom kan assesseer voor die vonnisopleging. Die saak is uitgestel tot 18 Julie 2023 vir sielkundige evaluasie. Ackerman sal in die tronk bly tot dan.

Bronne: News24, Youtube, SABC

Lees ook: Uitspraak in Gerhard Ackerman-saak uitgestel tot Maandag