Sanger Gerhard Steyn het ‘n oulike video van sy dogtertjie op sosiale media gedeel.
In die video dans en sing die kleinding op Super Hero, ‘n EDEN-treffer.
“Ons klein Super Hero se dance moves![]()
![]()
![]()
“
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



