Eskom-korrupsie: ‘ANC moet die R202 000 terugbetaal wat hulle gesteel het’ – DA

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Fase-11 beurtkrag dalk SA se voorland dié winter

Samantha Graham-Maré, DA-skaduminister van elektrisiteit, het gesê skaars 24 uur nadat president Cyril Ramaphosa op ’n omstrede wyse in ’n antwoord op parlementêre vraag daarop gewys het dat hy nie weet nie en ook nie beplan om uit te vind watter ministers betrokke was by korrupsie by Eskom nie, hofstukke in ’n saak wat deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) aanhangig gemaak is, onthul dat die ANC R202 000 ontvang het van ’n Eskom-subkontrakteur wat Eskom na bewering bedrieg het.

Klik hier om die volledige artikel te lees