Agt in ongeluk beseer

Deel hierdie storie / Share this story

Agt persone is beseer in ‘n ongeluk wat in Old N1 Road, Rawsonville in die Wes-Kaap plaasgevind het.

Mike Charlie 1 was op die toneel.

Agt insittendes het geringe tot ernstige beserings opgedoen.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel