Lees ook: Drie vroulike poskantoorwerkers doodgeskiet
Die DA het die ANC beskuldig van die blokkering van Elon Musk se Starlink in Suid-Afrika.
Die DA het glo ‘n skriftelike antwoord gekry by die minister van kommunikasie en digitale tegnologie waarin daar gesê is Suid-Afrikaners sal nooit gratis data of internet kry nie tensy dit deur ‘n ANC-kader aangebied word nie.
Die ANC het gesê Starlink moet 30% aandele-eienaarskap aan persone gee wat histories benadeel is voor hulle in Suid-Afrika toegelaat gaan word.
Bronne: SA People, DA, Tech Central, Politicsweb



