Drie vroulike poskantoorwerkers doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Uitspraak in Gerhard Ackerman-saak uitgestel tot Maandag

Drie vroulike poskantoorwerkers is Maandag in Flagstaff doodgeskiet.

Dit word berig dat die verdagtes, in ’n rooi of maroen voertuig, stilgehou het en op ’n wit Ford Ranger, waarin die drie vrouens was, begin skiet het.

Al drie vrouens is op die toneel dood. Die verdagtes is nog nie in hegtenis geneem nie. Dit is in dié stadium onbekend in watter soort voertuig hulle gevlug het.

Bronne: IOL, Algoa FM, Dispatch Live

Lees ook: Uitspraak in Gerhard Ackerman-saak uitgestel tot Maandag