Kyk: Wat dink jy van hierdie drag slae vir beweerde koperdief?

Deel hierdie storie / Share this story

Nie vir sensitiewe lesers nie!

Wat dink jy van hierdie drag slae wat uitgedeel word en wyd en syd op sosialemedianetwerke gedeel is?

Die video is aanvanklik deur LucyPho @Silo_Trading op Twitter gedeel.

In die video kan gesien word hoe ‘n ouer vrou ‘n beweerde koperdief die loesing van sy lewe gee.

Sy gee beslis nuwe definisie aan “in lettergrepe” pak kry.

As jy so na die omstanders luister, dink jy dit was oordoen, of nodig?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.