VF Plus dien klag in by MRK oor lugbesoedeling by Medupi-kragstasie

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Cyril Ramaphosa onderteken omstrede Wysigingswetsontwerp op die Kieswet

Marcelle Maritz, VF Plus se provinsiale leier in Limpopo, het bevestig dat na talle klagtes van inwoners van die Lephalale-plaaslike munisipaliteit (Ellisras) oor voorkombare lugbesoedeling by die Medupi-kragsentrale, het die VF Plus ʼn klag by die menseregtekommissie (MRK) hieroor ingedien.

Klik hier om die volledige artikel te lees