Altesaam 7 000 Mandrax-tablette in die Tuinroete onderskep

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Twee beseer tydens ongeluk – voertuig brand

Daar is op die besending beslag gelê en die twee persone is vir handel in dwelms in hegtenis geneem.

Die verdagtes, wat afkomstig is van George, was ten tyde van die inhegtenisneming onderweg na George.

Klik hier om die volledige artikel te lees