Twee kritiek en twee ernstig na voertuig rol

Deel hierdie storie / Share this story

Twee persone is kritiek beseer en twee ernstig beseer toe die voertuig waarin hulle gery het vroeër vanoggend op die R618 Ngome, KwaZulu-Natal gerol het.

KwaZulu Private Ambulance is na die toneel ontbied.

Daar is gevind dat die bestuurder beheer verloor het oor die voertuig, waarna dit gerol het.

Die beseerdes is eers op die toneel behandel voordat hulle vir verdere mediese hulp na ‘n hospitaal geneem is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel