Help om vermiste man op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

Petrus Prinsloo (58), wat Piet genoem word, is sedert Maandag 10 April 2023 te Odendaalsrus vermis.

Hy was geklee in ‘n blou denimbroek, swart baadjie en veiligheidstewels met ‘n hoed.

Die saaknommer is 104/04/2023

Indien enigiemand weet waar hy hom bevind, kan hulle met die volgende persoon in kontak kom:

Sers. Kotsi – 082 301 2797

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel