Vier sterf in Mpumalanga-mynongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: 7de Laan-akteur onder polisiebewaking, vermoor glo metgesel

Die Mpumalang-polisie het ’n ondersoek geopen na vier mans Donderdag oorlede is in ’n ongeluk met ‘n vervoerband by ’n myn op Balfour.

Die woordvoerder het gesê dit word vermoed dat die vier se dood veroorsaak is deur die “myn se vervoerband wat geval het”.

Twee ander myners is beseer en is na ‘n hospitaal geneem vir behandeling.

Bronne: eNCA, TimesLIVE, Algoa FM

Lees ook: 7de Laan-akteur onder polisiebewaking, vermoor glo metgesel