Kolisi’s soek huis en skool in Frankryk

Deel hierdie storie / Share this story

Rachel Kolisi het drie dae gelede ‘n plasing op haar Facebook-blad gemaak waarin sy sê: ” One incoming, one outgoing.”

“But grateful to see him for 2 minutes.”

Sy het drie foto’s van haar en manlief Siya Kolisi gedeel.

Ter verduideliking het sy gesê dat hy nou net van Frankryk tuis gekom het en dat sy op pad is Parys toe.

Volgens haar plasing gaan sy skool en huis soek.

Sy het afgesluit met: “Pray for me.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel