LEES OOK: 7de Laan-akteur onder polisiebewaking, vermoor glo metgesel
Thabo Bester, die vooroordeelde moordenaar en Facebook-verkragter, se saak is tot Maandag, 16 April uitgestel, nadat hy vanoggend in die Bloemfontein-landdroshof verskyn het.
Bester het aangehou dat hy nie nie die afgelope 48 uur geeët het nie. Bester het kommer uitgespreek oor sy veiligheid en dat hy vrees dat hy vergiftig kan word.



