Melanie Zakira Ellerback (11) is sedert Woensdag 12 April 2023 vermis nadat sy laas in Parkrand, Boksburg, Gauteng gewaar is.
Geen ander besonderhede is bekend nie.
Indien enigiemand weet waar sy haar bevind kan daar met die volgende persone in kontak gekom word:
SAPD Brakpan GKS – 079 357 1121
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



