EKSKLUSIEWE VIDEO-ONDERHOUD | In Gesprek Met AfriNUUS: Theuns du Toit maak sy hart oop oor die urineer-sage

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Twaalfjarige en man geskiet, beseer

In die eerste episode van AfriNUUS se nuwe nuusprogram, In Gesprek Met AfriNUUS, fokus ons op Theuns du Toit, ’n voormalige Universiteit Stellenbosch-student, wat terugkyk op die gebeure nadat hy bykans ’n jaar gelede uit die tersiêre instelling geskors is, omdat hy op sy koshuismaat se besittings geürineer het.

Klik hier om die volledige artikel te lees