Fase 6-beurtkrag sal voortduur tot verdere kennisgewing – Eskom

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: EFF kritiseer NPA, SAPS vir terugtrek van aanklagtes teen moordbeskuldigdes in Hillary Gardee-saak

Eskom het aangekondig dat fase 6-beurtkrag sal voortduur tot verdere kennisgewing.

Eskom het Woensdagmiddag fase 6-beurtkrag ingestel met die idee om dit Donderdag weer oor te skakel na fase 5-beurtkrag, maar na ‘n kragopwekkingseenheid by die Medupi-kragstasie gebreek het, het fase 6 gebly.

Die elektrisiteisminister het Suid-Afrika gewaarsku om voor te berei vir ‘n moeilike winter.

Bronne: EWN, ECR, iAfrica

Lees ook: EFF kritiseer NPA, SAPS vir terugtrek van aanklagtes teen moordbeskuldigdes in Hillary Gardee-saak