Lees ook: Aanklagtes gedeeltelik teruggetrek teen Hillary Gardee-moordbeskuldigdes
Die aanklagtes teen die moordbeskuldigdes in die Hillary Gardee-saak is Woensdag gedeeltelik teruggetrek na drie staatsgetuies geweier het om te getuig en sommiges nie opgespoor kon word nie.
Die EFF het die NPA gekritiseer vir hulle besluit en het gesê dit veroorsaak dat slagoffers van geslagsgeweld vertroue in die regsstelsel verloor.
Hulle het ook die SAPS kritiseer en het gesê hulle was “onverantwoordelik” in hulle hantering van die saak.
Bronne: TimesLIVE, Politicsweb, 15 Minute News
Lees ook: Aanklagtes gedeeltelik teruggetrek teen Hillary Gardee-moordbeskuldigdes



