Duisende Oos-Kaapse leerders sit by die huis sonder skoolvervoer, omdat hulle dit nie kan bekostig nie

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Het jy ‘n Walkman gehad toe jy jonger was?

Duisende leerders in die Oos-Kaap kon nie die eerste kwartaal skool bywoon nie, omdat hulle nie vervoer het nie.

Klik hier om die volledige artikel te lees