Styging in petrolprys vir Mei voorspel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ses mans in Kaapstad doodgeskiet

Die nuutste data vrygestel deur die Sentrale Energiefonds dui daarop dat die petrolprys moontlik in Mei gaan styg.

Die huidige data dui daarop dat daar ‘n 70c-verhoging vir 95 loodvrye petrol sal wees en ‘n 77c-styging vir 93 loodvrye petrol, maar dit kan selfs nader aan die tyd verder styg.

Huidige data dui aan dat diesel dalk met 30 sent sal daal, maar dit is nog onseker.

Bronne: IOL, BusinessTech, VN Explorer

Lees ook: Ses mans in Kaapstad doodgeskiet