Lees ook: Hillary Gardee glo met gesteelde staatsvuurwapen geskiet
Aanklagtes teen die mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Hillary Gardee verkrag en vermoor het, is gedeeltelik teruggetrek.
Hlabirwa Rassie Nkuna, Sipho Mkhatshwa, Philemon Lukhele en Albert Gamahet Woensdag in die Mpumalanga-hooggeregshof verskyn.
Die aanklagtes teen hulle is gedeeltelik teruggetrek na ‘n getuie nie opgespoor kon word nie.
Bronne: IOL, TimesLIVE, The Citizen
Lees ook: Hillary Gardee glo met gesteelde staatsvuurwapen geskiet



