Thabo Bester se metgesel se pa een van twee wat in hegtenis geneem is

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Tronkbewaarder na bewering verbind met Thabo Bester koop glo nuwe kar maand voor ontsnapping

Dr. Nandipha Magudumana, Thabo Bester se metgesel, se pa is een van die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in sy ontsnapping uit die tronk.

Zolile Cornelius Sekeleni, Madudumana se pa, is Vrydag by sy huis in Port Edward in hegtenis geneem. Hy en die voormalige G4S-tronkbewaarder, Senohe Matsoara, het Dinsdag hulle eerste verskyning in die hof gemaak.

Die polisie het gesê hulle verwag nog inhegtenisnemings.

Bronne: IOL, Biz Community, New TimesLIVE

Lees ook: Tronkbewaarder na bewering verbind met Thabo Bester koop glo nuwe kar maand voor ontsnapping