Jürgen Micheal Himmel (58) van Duitse afkoms, word sedert Januarie 2023 in Dieprivier, Wes-Kaap vermis. Hy is deur sy suster as vermis aangemeld.
Hy was die laaste keer gewaar waar hy in sy voertuig, ‘n wit VW Polo, by ‘n Engen-vulstasie in Constantia gebly het. Himmel is goed aan die werknemers van die Engen-vulstasie bekend.
Dit is onbekend watter klere hy tydens sy verdwyning aangehad het. Hy het groen-grys oë, grys hare, weeg ongeveer 70 kg en is ongeveer 1,8 m lank.
Indien enigiemand weet waar hy hom bevind, kan met die volgende persone in verbinding getree word:
SAPD-Dieprivier – 021 710 7300, Stop Misdaad by 08600 10111 of inligting deur die MySAPS-toepassing.
Alternatiewelik kan die Missing in SA gekontak word:
Wendy – 072 649 7683
Louise – 083 285 5994
Leonardo – 079 351 2160
Marsha – 065 941 7317
Matt – 081 010 3888
Grayham – 076 712 7062
Connie – 072 911 6124
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



