LEES OOK: Kriek Wildlife Group: wildseisoen in Suid-Afrika groot opgewondenheid vir wildentoesiaste en jagters
Dit blyk of nepotisme seëvier by een van die beste universiteite in Suid-Afrika. Verlede Vrydag in ’n skrywe is personeel ingelig oor die Rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), prof. Wim de Villiers, wat ingevolge die universiteit se toelatingsbeleid sy diskresie gebruik het om ‘n familielid voor te trek om medies te studeer.



