‘Wees waaksaam,’ sê vrou wat as 11-jarige verkrag is

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Wat beteken opstanding-Sondag vir jou?

Mariette Kroukamp, skrywer van die boek Wanneer liefde ’n keuse is, is as elfjarige dogtertjie die eerste keer verkrag. Sy vertel hoe die betrokke seun, toe sestien, haar gereeld vertel het hoe volwasse sy is, hoe mooi en “groot” sy vir haar ouderdom is.

Klik hier om die volledige artikel te lees