’N KYKIE TERUG IN TYD | 7de Laan nou meer as 23 jaar op die kassie!

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Verstandelik gestremde bejaarde gesoek

Die eerste episode van die immergewilde TV-reeks op SABC 2, 7de Laan, is op 4 April 2000 uitgesaai.

“7de Laan is die breinkind van Danie Odendaal, wat meer as twintig jaar gelede op die idee vir dié gewilde sepie gekom het toe hy in Melville gewoon het,” lui ’n plasing deur 7de Laan MyNou – Amptelik, wat op Facebook geplaas is.

Klik hier om die volledige artikel the lees