Pandor moet antwoorde verskaf oor Poetin se inhegtenisnemingsbevel en Iranse oorlogskepe – DA

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Twee verdagtes in hegtenis vir poging tot moord op polisiebeamptes

Die DA doen ’n beroep op die Portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) om te vra dat die minister Naledi Pandor voor hom kom en verskyn om vrae te beantwoord oor Iranse oorlogskepe wat by die Kaapstadse hawe vasgemeer het en die arrestasiebevel op Poetin “wat ’n oortreding van internasionale en binnelandse wetgewing sal wees indien dit nie afgedwing word nie.”

Klik hier om die volledige artikel te lees