Geen knie Paasbolletjie-resep

Deel hierdie storie / Share this story

Probeer hierdie Paasfees Charmaine Leibenguth, ’n inwoner van Hartbeespoortdam, se eenvoudige hotcross buns-resep.

Sy sê: “Dit is heerlik en baie lekkerder as  gekooptes. Dit het ’n wonderlike tekstuur.”

Bestanddele

  • 1 eetlepel droë gis
  • ½ koppie of 110 g strooisuiker (fyn suiker)
  • 1 ½ koppies of 375 ml melk
  • 4 ¼ koppies of 640 g meel + ¼ koppie ekstra 
  • 2 teelepels fyn kaneel
  • 2 teelepels all spice speserye 
  • 1 teelepel sout
  • 1 ½ koppies of 210 g cake mix of rosyne.
  • 1 to 2 lemoene se skil 
  • 3 ½ eetlepels of 50 g botter, gesmelt en afgekoel
  • 1 eier, teen kamertemperatuur

Vir die kruise

  • ½ koppie meel (enige wit meel)
  • 5 eetlepels water

Vir die glasering

  • 1 eetlepel appelkooskonfyt
  • 2 teelepels water

Volg hierdie resep verder vir die proses oor hoe om hotcross buns te maak.

Resep deur Charmaine Leibenguth.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel