Probeer hierdie Paasfees Charmaine Leibenguth, ’n inwoner van Hartbeespoortdam, se eenvoudige hotcross buns-resep.
Sy sê: “Dit is heerlik en baie lekkerder as gekooptes. Dit het ’n wonderlike tekstuur.”
Bestanddele
- 1 eetlepel droë gis
- ½ koppie of 110 g strooisuiker (fyn suiker)
- 1 ½ koppies of 375 ml melk
- 4 ¼ koppies of 640 g meel + ¼ koppie ekstra
- 2 teelepels kaneel poeier
- 2 teelepels all spice speserye
- 1 teelepel sout
- 1 ½ koppies of 210 g ‘cake mix’ of rosyne.
- 1 to 2 lemoene se skil
- 3 ½ eetlepels of 50 g botter, gesmelt en afgekoel
- 1 eier, teen kamertemperatuur
Vir die kruise
- ½ koppie meel (enige wit meel)
- 5 eetlepels water
Vir die glasering
- 1 eetlepel appelkooskonfyt
- 2 teelepels water
Volg hierdie resep verder vir die proses oor hoe om hotcross buns te maak.
Resep deur Charmaine Leibenguth.



