KIMBERLEY – Motoriste word gewaarsku om versigtig in Mac Dougallstraat wees.
Lorette Gouws, ’n inwoner, maan mense om versigtig te bestuur. Sy sê ’n perd wat laasnag in South Ridge was, hardloop nou by die Hyundai-garage in die pad.