Lees ook: Een persoon sterf na swaar reën in uMhlathuze
’n Koue front sal na verwagting aan die begin van die naweek in die Wes-Kaap begin voordat dit dan oos en noordwaarts versprei.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook gewaarsku dat donderstorms verwag kan word in die Noord-Wes, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga en KwaZulu-Natal, veral op Sondag en Maandag.
Daar word verwag dat die donderstorms Maandag na Limpopo sal versprei.
Bronne: Times LIVE, Dispatch Live, VN Explorer
Lees ook: ANC-wyksraadslid glo in hegtenis vir geld trek met SASSA-kaarte



