Aansoek om beslag te lê op ANC-bates by Luthuli-huis na die party versuim om R102-miljoen-rekening te betaal

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Bloemfonteinse vrou sedert 31 Maart vermis

Die KwaZulu-Natalse bemarkingsmaatskappy Ezulweni Investments het aansoek gedoen om beslag te lê op bates van meer as R102 miljoen van die ANC om skuld te dek.

Die maatskappy het vier jaar gelede verkiesingsplakkate en baniere verskaf, maar is nie betaal nie.

Klik hier om die volledige artikel te lees